146649805_1398989440448025_6629762170454829634_n.jpg

Vanoggend 6 Feb Parys Afridome om 11uur is di…

Vanoggend 6 Feb Parys Afridome om 11uur is die plek om te wees.Lanklaas het ek die soort energie,atmosfeer en passie voor n veiling beleef.Ek kan nie vir julle se hoe hoog is die standaard van die aanbod vandag nie.Drie van die beste Boerboktelers bied met trots vandag van hul heel beste bokke uit hulle skoustringe aan.Hierdie is n veiling wat julle nie mag misloop nie,ek dink hier kom een vir die boeke.Kom maak n draai hier gaan dit lekker wees!!! Sien jou 11uur Take 3 Genetics die Room van die Room.







Source

Tags: No tags

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *